LOADING ...

About

Officially: Author, artist, actor, activist, talk show host, bookworm, ageing rocker, daddy, 3xSAMA award winner with 2 million CDs sold...and Blue Bull

Elke keer as ek nuus op Twitter, Whatsapp, Facebook of koerante reageer, vra iemand hoe ek dit weet sonder 'n skottel. Jip, ek het skottels en dekodeerders, MAAR ek het 'n video waarin ek my kontrak kanselleer. Ek wonder wie het dit ook gedoen? Die videokompetisie gaan voort. Dis fun, dis lekker, dis gewaagd en ek gee nie om HOE jy dit doen nie.
*
Luisteraars het gepraat: LuisterFM, Bokradio, Bosveldstereo, Overvaal, GrootFM, IFM, RSG, GoldFM, PeronFM, PretoriaFM, Maluti, Laeveld Stereo, WorcesterFM, Rosestad, SuidkaapStereo, RadioKragbron wat almal nog Die Land of van my musiek waag speel. Ek weet darem van meer. Soos DSTV self! Ek sien die Hofmeyr-boikot gaan maar sukkel-sukkel. Bykans daagliks stuur iemand skermfoto's van 'n liedjie wat daar deurglip.
Dankbaar vir almal wat weier om geboelie te word.
*
Kathan Pillay, ek stem saam. Dis 'n "absolute disgrace" dat die ANC en sy Lesufi's nie 'n enkele hoërskool gebou het vir inheemse tale nie. Skreiend. Bygesê, Afrikaners is die enigste volksgroep wat daarop aandring.
*
Radio Rosestad se heerlike, in-diepte gesprek kan jy hier luister [ Rosestad.co.za Link ]
*
Ek is nederig dankbaar. Ek vra nooit iets nie. Wat ek doen is my voorreg. Tog het Alta Ferreira met die idee begin en Hendré Papenfus het ook baie bygedra om 'n rekening te skep waar die publiek kan bydra om my te ondersteun met die hofsake. Hiervoor is ek eindloos dankbaar. Elke bietjie kan help.
*
Oom Lance (James), jy laat ons skrik. Sterk aan en bly gesond. Vir ons.
*
Dankie vir die lekkerste Karoo-toer ooit. Dankie Prieska, Beaufort-West, Kimberley, Bloemfontein, en verlede naweek Cradock en Despatch. Dank 7 Cities Gastehuis wat my klere aangestuur het en Stasie 6 vir die Enrista koffie! Dankie Mariaan se Mans Haarkappers en die CVO Skool Dankbaar, in Bloemfontein. Dis julle wat my maak toer met 'n vet glimlag.
*
Ek is die komende week in Nelspruit en Bothaville.

รูปภาพจากโพสต์ของ Steve Hofmeyr

3,026 likes / 158 comments

Top comments

Elize Bruwer
Carla Lizelle Krebs
Jaco Kruger
Florane De Ridder
Louise Ma'am Roos Geyer
Karin Wheeler
Louise Potgieter
Monique Pearson
Neleke JoviGirl Van Tonder
Mariette Myburgh Lamprecht