LOADING ...

About

Officially: Author, artist, actor, activist, talk show host, bookworm, ageing rocker, daddy, 3xSAMA award winner with 2 million CDs sold...and Blue Bull

Uiters rare foto. Al Romy-lee se boeties in een plek. Ek het 'n ete gereël om almal se meisies te ontmoet. My seuns vat oulike girls. Trots.
*
Saterdag in Potch was so 'n aand. Meer as 'n duisend lig die dak met Die Stem en Die Land.
*
Landbou, bosbou, visseryre, mynwese en handel val terug na 19de eeuse persentasies. Vervaardiging terug na 1920 prestasies. Grond- en myneienaarskap om "welvaart te skep" is 'n klug. (Spies, AFSKEID VAN 'N VOLK) Ons het probleme, Cyril.
*
Soos ou vlae, verhoog die aanvraag na Afrikaansemusiek en boeke na mate die taal en kultuur se ruimtes krimp. Dis sou 'n fout wees om boeke en liedjies die maatstaf te maak vir die welsyn van Afrikaans. Sonder haar hoër funksies sal sy afbaster en afwater terug na kombuistaalstatus. Linkses sien dit nie as 'n verlies nie. Ek sien dit as volksuitwissend.
*
En daar kry Arnold Schwarzenegger 'n Suid Afrikaanse verwelkoming in die vorm van 'n volstruisskop in die blaai. Die tsotsi word vasgevat en skree toe vir 'n "Lamborghini asb." Ek skud my kop. En moenie skrik as die 71 jarige ikoon hom nog demokraties ontferm oor die sot nie.
*
Bloemfontein, die week. By Die Skuur. Twee konserte. Hoop my ma kan dit maak. Ek wil geld leen... Daarna Cradock en Despatch. Uiteindelik!
*
Ek plaas dié week meer oor my konserte en sommer baie meer oor die DSTV-verwoesting. Jy't nog tyd vir 'n kansellasie en 'n goedkoper alternatief en, wie weet, R10 000!

Photos from Steve Hofmeyr's post

7,683 likes / 302 comments

Top comments

Wilma van Niekerk
Ileen Cockrell
Mary Bailey Barsby
Nadia Strydom
Geraldine Wilkins
Betty Brink Cloete
Neels Joubert
Lenie Van Niekerk Kramer
Carmen van Heerden
Jaco du Preez