LOADING ...

About

Officially: Author, artist, actor, activist, talk show host, bookworm, ageing rocker, daddy, 3xSAMA award winner with 2 million CDs sold...and Blue Bull

Ek word vroegdag wakker op die oewer van die Vaalrivier. Dis vrekkoud. Elke jaar reis ek en 'n paar vrinne NAMPO toe. Ons kyk veë, trekkers, bakkies, patente en boeregoete. Ek bly op Voorbegin vir sy Boeregasvryheid en erfenisgevoel. Dankie Johan en Steph.
Oppad terug, dié jaar ook, sing ek in Potchefstroom (dis nou vanaand!)
*
Ek sien Helen Zille is op Twitter in 'n bekgeveg betrokke met Thuli Madonsela. Ek kan dit basies so opsom:
Helen: Black privilege.
Thuli: That's racist.
Helen: That's double standards.
Thuli: Respectfully, take that back.
Helen: Respectfully, loop skyt.
*
Van my gunsteling Afrikaanse liedjies tans is Grethe vd Merwe se JY WEET en Ghapi se kragtige GOLIAT.
*
Vrywilligers kom nou na vore met kontantbydraes vir selfs 'n 4e en 5e plek vir ons DSTV skottelbraai kompetisie.
CSTA TRAINING ACADEMY, skenk gratis weerbaarheidsopleiding vir 'n 4de tot 13de prys. Dankie Willie. Ek sal konsolideer. Plaas jou video hier. So eenvoudig. Geen reëls. Tot 15 Junie 2019.
*
My volgende boek is RW Johnson se FIGHTING FOR THE DREAM. Hy het seker bedoel FIGHTING THE DREAM.
*
Dankie vir SOVEEL mense wat net kom dankie-sê. Dit was nog altyd genoeg vir my.

รูปภาพจากโพสต์ของ Steve Hofmeyr

3,717 likes / 171 comments

Top comments

Tanja Hohowsky
Roenel van Staden
Myrna Bothma
Wilma Scholtz
Zelda Botha Verster
Elma Smith
Carol Lock
Maria Tyrannes
Amanda Boshoff
Herman Mitchell