LOADING ...

About

Officially: Author, artist, actor, activist, talk show host, bookworm, ageing rocker, daddy, 3xSAMA award winner with 2 million CDs sold...and Blue Bull

Hier is een dag wat jy alles opsy kan skuif vir God se grootste gesante op aarde - ons mammas. Myne , joune. Almal het een. Bou vir haar 'n monumentjie van dankbaarheid vandag.
Aan my ma in Bloemfontein, jy is my fondasie. Dankie tog dis jy, ma.
Aan my vrou Janine, jy is die beste mamma vir my pikkewyntjie (foto heel onder).
*
Ek het vanaand 26jariges ontmoet wat gebore was laas toe ek in Beaufort-Wes was. Eh...nee, nie wat jy dink nie. Die konsert was vir die Rietbron Akasia skooltjie. Weer 'n voorbeeldige voorbeeld van 'n Boer maak 'n Plan. Hier is foto's van 'n heerlike aand tussen my mense.
*
Ons ry deurnag terug. 950km. Ons bid die lang-myl-engele saam ons huistoe.

รูปภาพจากโพสต์ของ Steve Hofmeyr

5,533 likes / 296 comments

Top comments

Steve Hofmeyr
Lorinda Ferreira Schumacher Ferrari
Stephen Erasmus
Elsie Oelofse
Renate Wagener
Myrna Bothma
Edna Stadler Abbott
Bets van Rooyen
Karin Strümpher
Leon Oosthuizen