LOADING ...

About

Officially: Author, artist, actor, activist, talk show host, bookworm, ageing rocker, daddy, 3xSAMA award winner with 2 million CDs sold...and Blue Bull

Heerlike Boerepaartie op Prieska. Eers DIE LAND gesing, toe DIE STEM en toe 'n massa-DSTV-braai. Daar was selfs 'n pale-toe skopkompetisie. Dit was 'n vrolike skottelslagting. Dankie almal. Die koue kon ons nie stuit nie.
*
Armand toer vir drie dae saam my. Ons sing PA&SEUN. Wat 'n voorreg.
*
Nou Beaufort-Wes toe. Dan deurnag huistoe. My manne werk hard. Gewone ure tel nie vir ons nie. Beyond the call of duty. Better bekend as "white privilege".
*
Jammer Bulle.
*
Maandag wys ek nog videos en praat oor die verkiesing.
*
Mooi naweek.
3,860 likes / 206 comments

Top comments

Jaco P Basson
Isabel Rautenbach
Burger Magda Hannes
Judy Henning Rademan
Amanda Theresa Botha
Emmie Snyman
Anita Constantirou
Wilma Verster
Chanien Manson
Maedie Adams