LOADING ...

About

Officially: Author, artist, actor, activist, talk show host, bookworm, ageing rocker, daddy, 3xSAMA award winner with 2 million CDs sold...and Blue Bull

Ek's plat op stemdag. Bietjie duiselig. Maar dit was 'n woelige week. My verpleegster is my dogter. Dit help. Kyk hoe yslik groot het sy geword. (Na nabetraging haar foto verwyder. Sal redigeer en weer plaas. Liewer veiliger as nie)
*
Môreoggend vlieg ek vir Kimberley, Prieska en Beaufort-wes. Volgende week se Diamondvertoning te Atterbury is reeds uitverkoop. Maandag plaas ek weer DSTV skottelbraaivideos.
*
Her jy gestem? Is dit jou geheim? Of wil jy met ons deel?
*
Pos jou video hier!

รูปภาพจากโพสต์ของ Steve Hofmeyr

5,251 likes / 1,087 comments

Top comments

Brenda Strachan
Linda-Anne Fritz
Karen Moller-Bergh
Debbie Strauss
Edmari van Niekerk
Marlene Coetzee
Hendré Papenfus
Sonja Goosen Bester
Izak Janneke
Pierre Dissipel