LOADING ...

About

Weg verskaf gespesialiseerde suider-Afrikaanse inligting oor bekostigbare familievakansies, kampering, staproetes, fotografie

Kuier saam met ons op die kuberruim by weg.co.za!

Volg ons op Instagram: @menseselense

Stuur 'n epos aan digitaal@weg.co.za.

Uit die argief: Jy mag dalk koning van die hengelwaters wees langs die Rietspruitdam, maar in Suid-Korea gaan erdwurms, pap en geheime resepte vir aasbolle jou niks in die sak bring. Dáár is lyn natmaak deur ’n gaatjie in die ys ’n perd van ’n ander kleur, soos hierdie leser destyds aan Weg vertel het.
View details

Leser vertel: Kry jou op die ys, Skat!

Uit die argief: Dié lesers het in Suid-Korea skoolgehou en ’n draai gaan maak by die jaarlikse bergforel-en-ysfees.

netwerk24.com
3 likes / 0 comments